Event closed.
2024-03-2818:00

Vissie en Broodjie Paasnagmaal

Ons vissie en broodjie ete is deel van ons Paasnagmaal viering op Donderdagaand, 28 Maart.

Lees Meer
2024-03-3109:00

Paassondag Opstandingsfees

Die Heer het opgestaan, Hy het waarlik opgestaan. Kom deel tydens hierdie diens in die

Lees Meer
5 Reaper street, Farrarmere, Benoni, 1501
2024-05-0108:00

Braaibroodjiefees

Kom kuier saam by Jubilaté se Braaibroodjiefees op 1 Mei 2024. Daar is baie om

Lees Meer
Ons gebeurtenisse

Gebeurtenisse

Untitled design - 2022-08-21T202827.640
OOR ONS

WAT BETEKEN DIE NAAM JUBILATÉ

“Jubilaté” is 'n Latynse woord wat beteken om te juig / om te jubel / om in vreugde uit te roep. Ons waardes: Skrifgetrou, Passie, Omgee, Leerbaarheid & Gestuurdheid
Psalm 100 : 'n Dankpsalm. Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel! Erken dat die Here God is: Hy het ons gemaak en ons is Syne, ons is sy volk, sy eie kudde. Gaan sy poorte binne met dankliedere, sy tempel met lofsange, dank Hom, prys sy Naam, want die Here is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie, sy trou duur van geslag tot geslag.
Visie
Verheerlik God
Kerndoel
Ons verheerlik God deur vreesloos Jesus se hande en voete te wees onder leiding van die Helige Gees

Vrygewigheid is een van die kragtigste wapens in die hande van 'n gelowige.

Jy kan maklik gee deur op die knoppie hieronder te klik
Bedieninge

Ons Bedieninge

Kontak Ons

H/V Reaper & Wordsworth Str 1501 Benoni, South Africa

0118499084

info@jubilate.org.za

Kontak Ons

H/V Reaper & Wordsworth Str 1501 Benoni, South Africa

0118499084

info@jubilate.org.za

Moenie huiwer om ons te kontak nie