Eredienste

Volgende Erediens

Sondag 6 Desember 2020 – 09:00

Prediker – Ds. Waldo Niemandt
Tema – Sien die nuwe Hemel kom
Teks – 2 Petrus 3:8-15

Skakel lewendig in Sondag om 08:45 – https://www.facebook.com/jubilategemeente/?ref=bookmarks

Ons Sondag Eredienste vind plaas by ons Gemeente Sentrum – hoek van Reaper en Wordsworth str, Benoni

Oggend Erediens

09:00-10:00

Tjommie Kerk (Kleuters)

09:00-10:00

Jubelkidz (Gr1-Gr6)

09:00-10:15

EXALT (Tieners)

09:00-10:00

Jubeljeug (Gr7-Gr10)

10:15-11:00

Belydenis Klas (Gr11)

10:15-11:00