Event closed.

Ons nooi almal om te kom deel in hierdie spesiale geleentheid saam met die 23 Katkisante.
Op 5 November 2023 gaan die kerkraad aan die groep die geleentheid gee om belydenis van hul Geloof af te lê.
Event Details
Organizer : Jubilaté 5 Reaper Str, Farrarmere, Benoni
Start Date : 2023-11-05
Time : 09:00