
Hierdie dag van gebed bied vir elkeen die geleentheid om deur middel van begeleiding tyd in gebed deur te bring. Daar is ‘n program wat gevolg kan word wat u deur ‘n verkeidenheid van tema’s sal neem. Kom en spandeer tyd in die teenwoordigheid van die Here deur gebed.