Kerssangdiens

Kom deel in die vreugde – Christus is gebore. 

Tydens die diens herdenk ons die geboorte van Jesus Christus met musiek en woord, die beloftes wat daarmee saam gaan ek vier ons ook die hoop wat ons vandag nog as gevolg daarvan beleef.

Event Details

Organizer : Jubilaté

Start Date : 2023-12-03

Time : 19:00

Event Venue