Uit die blokke

Ons skop die jaar af met die “uit die blokke” geleentheid, Sondag 18 Januarie om 18:00. Ds. Lafras Lombaard gaan kom deel oor die houding waarmee jy die nuwe jaar kan aanvat. Kom kuier gerus saam en geniet sommer ‘n koppie koffie voor die tyd!

Event Details

Start Date : 2026-01-18

Time : 18:00

Event Venue