Nuwe Intrekkers Tee

Vir almal wat in die laaste jaar by ons aangesluit het. Ons nooi jou na ‘n spesiale geleentheid na die erediens. Kom stel jouself voor en geniet ‘n eet en drink dingetjie saam met die span.

Event Details

Start Date : 2025-04-13

Time : 10:15

Event Venue