Eredienste

Ons eredienste vind plaas op Sondae om 09:00. Ons Gemeente Sentrum bied aan lidmate die geleentheid om tyd saam met die Here te spandeer deur skrifgetroue woordverkondiging, passievolle aanbidding en relevante preke. Kom wees deel van die Jubilaté oggend diens en geniet ‘n koppie heerlike koffie voor en na die diens.