Jubelkidz

Gr 1-5 Laerskool kinders kom elke Sondag tydens die erediens bymekaar in die Jubelkidz-saal vir ‘n geleentheid vol sing, spring en pret saam meet Tannie Arauna.