2023-04-14

Kinder – en Jeugbediening is oop

Na ‘n lekker vakansie begin ons weer met ons kinder en jeug aktiwiteite. Tjommies (voorskool)

Lees Meer
2023-04-0909:00

Opstandingsfees

‘Hy is nie hier nie, want Hy is opgewek, soos Hy gesê het. Kom kyk

Lees Meer
2023-04-0618:00

Paasnagmaal

Dit is Paasnaweek en by hierdie geleentheid herdenk ons die offer wat Jesus vir ons

Lees Meer
Ons se gebeurtenisse

Gebeurtenisse

2023-04-14

Kinder – en Jeugbediening is oop

Na ‘n lekker vakansie begin ons weer met ons kinder en jeug aktiwiteite. Tjommies (voorskool)

Lees Meer
2023-04-0909:00

Opstandingsfees

‘Hy is nie hier nie, want Hy is opgewek, soos Hy gesê het. Kom kyk

Lees Meer
2023-04-0618:00

Paasnagmaal

Dit is Paasnaweek en by hierdie geleentheid herdenk ons die offer wat Jesus vir ons

Lees Meer
Untitled design - 2022-08-21T202827.640
OOR ONS

WAT BETEKEN DIE NAAM JUBILATÉ

“Jubilaté” is 'n Latynse woord wat beteken om te juig / om te jubel / om in vreugde uit te roep. Ons waardes: Skrifgetrou, Passie, Omgee, Leerbaarheid & Gestuurdheid
Psalm 100 : 'n Dankpsalm. Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel! Erken dat die Here God is: Hy het ons gemaak en ons is Syne, ons is sy volk, sy eie kudde. Gaan sy poorte binne met dankliedere, sy tempel met lofsange, dank Hom, prys sy Naam, want die Here is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie, sy trou duur van geslag tot geslag.
Visie
Verheerlik God
Kerndoel
Ons verheerlik God deur vreesloos Jesus se hande en voete te wees onder leiding van die Helige Gees

Vrygewigheid is een van die kragtigste wapens in die hande van 'n gelowige.

Jy kan maklik gee deur op die knoppie hieronder te klik
Bedieninge

Ons Bedieninge

Kontak Ons

H/V Reaper & Wordsworth Str 1501 Benoni, South Africa

0118499084

info@jubilate.org.za

Kontak Ons

H/V Reaper & Wordsworth Str 1501 Benoni, South Africa

0118499084

info@jubilate.org.za

Moenie huiwer om ons te kontak nie