Jubeljeug

Gr 6-11 tieners kom na die erediens bymekaar vir Kategese en Belydenisklas.

Gr6-9 kom in die Exalt saal bymekaar waar Roeleyn hulle toerus vir die lewe.

Gr10 is ons belydenis-voorbereiding jaar waar Ds. Waldo met die jongmense gesels oor die Bybel, die lewe en hul identeit.

Die Gr11 groep vorm die Belydenisklas. Ds. Christo stap die pad na belydenis met die groep jongmense.