Vissie en Broodjie Paasnagmaal

Ons vissie en broodjie ete is deel van ons Paasnagmaal viering op Donderdagaand, 28 Maart.

Bring jou mandjie met eetgerei, drinkgoed en ‘n visgereg en broodjie vir die gemeenskaplike tafel.

Laat weet asb. die Kerkkantoor hoeveel lede van jou gesin die geleentheid gaan bywoon sodat ons genoeg tafels kan gereed maak.

Event Details

Organizer : Jubilaté

Start Date : 2024-03-28

Time : 18:00

Event Venue