Erediens 25 Desember 2025 – Die allerbeste geskenk

Watch Now

Download

Erediens 25 Desember 2025 – Die allerbeste geskenk

Goeie môre Jubilaté en vriende! Geseënde Kersfees vir elkeen. Hier is die skakels vir die Kersdiens. Ons is opgewonde om julle te sien. Onthou die diens begin om 08:00

 

Erediens 25 Desember 2025

Prediker: Ds. Waldo Niemandt

Tema: Die allerbeste geskenk

Teks: Romeine 8:31-39

 

Youtube

https://www.youtube.com/channel/UCeLnPgV4H1GWnohGfRP9wqA 

BibleApp

http://bible.com/events/49541413

Webtuiste

https://jubilate.org.za/ 

Facebook

https://www.facebook.com/jubilategemeente