2025-04-1310:15
Vir almal wat in die laaste jaar by ons aangesluit het. Ons nooi jou na
2025-04-1718:00
Ons eet saam en leer saam. Ons aanbid saam en loof Hom saam. Bring ‘n
2025-04-2009:00
Hy het opgestaan – Hy het waarlik opgestaan. Kom vier fees saam met medegelowiges met
Ons gebeurtenisse
Gebeurtenisse
2025-04-1310:15
Vir almal wat in die laaste jaar by ons aangesluit het. Ons nooi jou na
2025-04-1718:00
Ons eet saam en leer saam. Ons aanbid saam en loof Hom saam. Bring ‘n
2025-04-2009:00
Hy het opgestaan – Hy het waarlik opgestaan. Kom vier fees saam met medegelowiges met

OOR ONS
WAT BETEKEN DIE NAAM JUBILATÉ
“Jubilaté” is 'n Latynse woord wat beteken om te juig / om te jubel / om in vreugde uit te roep.
Ons waardes: Skrifgetrou, Passie, Omgee, Leerbaarheid & Gestuurdheid
Psalm 100 : 'n Dankpsalm. Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel! Erken dat die Here God is: Hy het ons gemaak en ons is Syne, ons is sy volk, sy eie kudde. Gaan sy poorte binne met dankliedere, sy tempel met lofsange, dank Hom, prys sy Naam, want die Here is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie, sy trou duur van geslag tot geslag.
Visie
Verheerlik God
Kerndoel
Ons verheerlik God deur vreesloos Jesus se hande en voete te wees onder leiding van die Heilige Gees
Vrygewigheid is een van die kragtigste wapens in die hande van 'n gelowige.
Jy kan maklik gee deur op die knoppie hieronder te klik
Bedieninge
Ons Bedieninge

Eredienste
Ons eredienste vind plaas op Sondae om 09:00. Ons Gemeente Sentrum bied aan lidmate die geleentheid om tyd
Kontak Ons
H/V Reaper & Wordsworth Str 1501 Benoni, South Africa
0118499084
info@jubilate.org.za
Kontak Ons
H/V Reaper & Wordsworth Str 1501 Benoni, South Africa
0118499084
info@jubilate.org.za
Moenie huiwer om ons te kontak nie
Van ons Gemeente