Erediens 22 Maart 2026 – Op reis met ‘n hart van Jesus
MOENIE DIT MIS NIE!
Jy word uitgenooi na ’n besonderse Sondag by Jubilaté
Ons is opgewonde om Ds. Zander van der Westhuizen (NG Tygerpoort) by ons te hê! Bekend van GrootFM en GrootOntbyt TV, skrywer van rubrieke in Kerkbode en Die Papier, én ’n talentvolle musikant – hy bring ’n vars en inspirerende boodskap wat jy nie wil misloop nie!
📅 Datum: 22 Maart 2026
⏰ Tyd: 09:00
📍 Plek: Jubilaté
Bring jou vriende en familie saam!
Kom ervaar geloof, energie en inspirasie!
Ons sien JOU daar!
Erediens 22 Maart 2026
Prediker: Ds. Zander van der Westhuizen
Tema: Op reis met ‘n hart van Jesus
Teks: Lukas 10:25-37
Youtube
https://www.youtube.com/channel/UCeLnPgV4H1GWnohGfRP9wqA
BibleApp
http://bible.com/events/49581608
Webtuiste
