Erediens 28 April 2024 – Liefde is die seël

Watch Now

Download

Erediens 28 April 2024 – Liefde is die seël

Prediker: Ds. Waldo Niemandt
Tema: Liefde is die seël
Teks: 1 Johannes 4:7-21

Kyk gerus die Erediens lewendig op youtube – https://www.youtube.com/channel/UCeLnPgV4H1GWnohGfRP9wqA

Die diens is ook op die Youversion Bibleapp beskikbaar – http://bible.com/events/49250153