Erediens 3 Maart 2024 – “Ekskuus, Meneer, maar as die Here by ons is, waarom kom al hierdie dinge oor ons?”

Watch Now

Download

Erediens 3 Maart 2024 – “Ekskuus, Meneer, maar as die Here by ons is, waarom kom al hierdie dinge oor ons?”

Prediker: Ds. Christo Nel
Tema: “Ekskuus, Meneer, maar as die Here by ons is, waarom kom al hierdie dinge oor ons?”
Teks: Rigters 6: 1 – 40 (’83)

Kyk gerus die Erediens lewendig op youtube – https://www.youtube.com/channel/UCeLnPgV4H1GWnohGfRP9wqA

Die diens is ook op die Youversion Bibleapp beskikbaar – http://bible.com/events/49221231